Wie is die PVO?

Die Valskerm Veterane Organisasie (PVO) het formeel tot stand gekom in Februarie 2015 ten einde Parabats van oor die land heen te verenig en te verteenwoordig in een organisasie wat almal dien.
Die PVO hou volle lidmaatskap van die CMVO (Council for Military Veterans Organisation) en word daardeur die gesanksioneerde nasionale stem van die Suid-Afrikaanse Paratroopers.
Op grond van bogemelde affiliasie is die PVO die enigste valskerm organisasie wat tans volledig voldoen aan vereistes en riglyne van die Wet op Militêre Veterane.
Derhalwe is die PVO in die posisie om ingeskrewe en vol opbetaalde lede by te staan om op die Nasionale Veterane Databasis geregistreer te word ten einde vir bepaalde voordele oorweeg te word en moontlik daarvoor in aanmerking mag kom.

 

Download the PVO 5 Year Brochure here

Laai die PVO 5 Jaar blad hier af

 

Slide 2

Click here to change this text. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Slide 3

Click here to change this text. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.